KIES U EIE VEILIGSTE PLEK OM U WAGWOORDE & WAGWOORDSLEUTELS TE STOOR
Enpass glo u data behoort aan u. In plaas van om almal se wagwoorde op 'n sentrale bediener te stoor soos die meeste wagwoord bestuurders, kan U met Enpass kies waar u die geinkripteerde kluise wil stoor en sinchro.
●	 Enpass werk met iCloud, Google Drive, OneDrive, Box, Dropbox, NextCloud, WebDAV, of heeltemal aflyn.
●	 En met ondersteuning vir stoor en sinchro van wagwoordsleutels regoor toestelle, is Enpass gereed vir die wagwoord-lose toekoms.
HOEKOM ENPASS VEILIGER IS
●	 Meeste wagwoord bestuurders stoor elke gebruiker se kluise op hul eie sentrale bediener, wat dit 'n aanloklike teiken vir inbrekers maak
   ○	Maar met Enpass, sal inbrekers moet…
   ○	U persoonlik teiken
   ○	Weet watter wolk dienste u gekies het vir u kluise
   ○	Moet die geloofsbriewe van daardie wolk rekeninge verkry
   ○	Verby elke rekening se multi-faktor waarmerking kom
   ○	En u Enpass meester wagwoord ken
●	Enpass sluit ook wagwoord oudit & inbraak monitering in - gebruikersvriendelike gereedskap op u te help veilig hou
HOEKOM ENPASS BETER IS
●	Stoor en sinchro wagwoordsleutels - gereed vir die wagwoord-lose toekoms
●	Onbeperkte kluise - totale skeiding tussen werk wagwoorde en persoonlik, en meer
●	Verpersoonlike elke item - voeg by, verwyder, en herrangskik velde, of maak u eie (selfs multi-lyn velde)
●	Verpersoonlikbare wagwoord genereerder 
●	Aanhegsels 
●	Ingeboude waarmerking (TOTP) 
●	Wear OS-toep: U kan u inligting direk vanaf u pols benader sonder om u foon op te tel
EN ENPASS IS BEKOSTIGBAAR
●	Sinchro tot en met 25 items gratis (en Enpass tafelrekenaar is heeltemal gratis vir individuele gebruikers)
●	Enpass Premium begin teen slegs $1.99/pm, Enpass Familie teen $2.99/pm
●	Enpass Besigheid begin teen $2.99/gebruiker/pm (of $9.99/pm vaste koers vir klein spanne)
●	Besoek enpass.io/prys vir meer besonderhede. **
ENPASS IS OOK BETER VIR BESIGHEID
●	Desentralisasie stoor & sinchro maak Enpass nakomingsvriendelik
●	Kragtige sekuriteit en herstel gereedskap, en een-klik deel vir spanne
●	Outomatiese voorsiening en van boord af
●	Maklike integrasie met Google Workspace en Microsoft 365
ENPASS IS ORALS
●	Enpass werk met Mac, iOS, horlosieOS, en alle vooraanstaande blaaiers en bedryfstelsels
SOMMIGE ANDER ENPASS KENMERKE SLUIT IN...
Sekuriteit
●	Zero-kennis AES-256 enkripsie op 100% van gebruikersdata
●	Gesertifiseerde nakoming met ISO/IEC 27001:2013 standaarde
●	Vinnige oopsluit met Gesig ID of Raak ID
●	Vinnige oopsluit met 'n PIN
●	Oopsluit met 'n sleutelleer as twee-faktor waarmerking
●	Outomatiese sluit wanneer ledig
Gemak
●	Outovul wagwoorde, waarmerkings kodes, kredietkaarte, en webvorms
●	Outo-stoor nuwe of veranderde geloofsbriewe
●	Stoor en sinchro wagwoordsleutels regoor toestelle
●	Sinchro via u persoonlike wolk rekeninge of via Wi-Fi
●	Stuur veilig kluis items na ander Enpass gebruikers
Wagwoord veiligheid
●	Hoogs verpersoonlikbare wagwoord genereerder
●	Toets outomaties vir swak of gekompromitteerde wagwoorde
●	Monitor outomaties vir webblady inbrake
●	Behou wagwoord geskiedenis vir elke item
Bruikbaarheid
●	horlosieOS integrasie
●	Maklike invoer van ander wagwoord bestuurders en CSVs in die tafelrekenaar toep
●	Verpersoonlike kentekens, kategoriee, velde, en meer
●	Ryk webtuiste ikone
●	Leer aanhegsels (voeg ID kaarte & ander dokumente by items)
●	Kragtige soek
●	Kopieer na Notabord
●	Argief of gooi items weg wat nie langer in gebruik is nie
●	Donker Modus
●	Toep lokalisering in 33 tale
USE OF ACCESSIBILITY FEATURES
The Accessibility features help you to autofill the credentials into apps and websites saved in the Enpass.
** Vir in-toep aankope, sal intekening outo-hernu tensy dit afgeskakel word in die Toep Winkel Rekening Instellings ten minste 24 uur voor die hernuwingsdatum.
ENPASS ONDERSTEUNING
Epos: support@enpass.io
Twitter: @EnpassApp
Facebook: Facebook.com/EnpassApp
Forums: https-//discussion.enpass.io
Opgedateer op
01 Okt. 2025